Ondersteun Volkseie

JaycorpInc Projekte
Ons doen konstuksie, alle herstel werke, verf en waterdigting en hout “decks”. Kontak ons gerus…
15% afslag aan Suidlander lede

The Carpenter
Spesialiseer in Alle hout -verwante projekte Soos; Ontwerp en Bou van Kombuise, Dekke , Veranda,…
Kontak my gerus vir afslag aan alle Suidlander lede.

Rental Buddies Witbank
Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare manier om baie ure se rustige slaap te…
Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Hot Rod Mobile
Ons spesialiseer in hoëdruk waterskietwerk en skoonmaak van plaveisel, dakteëls, geute, dreine, houtdekke, motorhawens, vragmotors,…
Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

Dr Aucamp se Kliniek
Verskaffing van komplimentere medisyne: Ons bied alternatiewe, natuurlike, bekostigbare bestanddele (Nutraceuticals) wat medies nagevors is…
15% Afslag aan alle SL lede.

EHM Habitat
Ons Boudienste sluit in: 1) Verbeterings, Aanbouings en Nuwe Huise & Hutte (Cabins). Nutec-, Sink-…
Afslag vir Suidlanders lede wissel vanaf 2.5% tot 10% afhangend van die grootte van die projek

Bullet Proof Vests
Die koeëlvaste baadjie weeg ongeveer 6 kg. Die voorplaat kan verwyder word soos terwyl jy…
Suidlander lede betaal R 495. Normale prys R 695.

Value Fencing PVC Franchise Group SA
Ons spesialiseer in PVC Heinings, Balustrade, Picket fence, Palisade, Swembad heinings, Soliede PVC Mure, Semi-Private…
Suidlander lede kry 15% afslag op Normale vol pryse, uitsluitend Spesiale aanbiedings en nie bo-op enige afslag reeds gebied.

SF Myburg Plafonne
Verskaffing en oprigting van alle tipes plafonne, Drywalls, Rhinolite, Bulkheads, Polystryrene Cornices ens. Ons is…
5% Afslag aan alle Suidlander Lede

MyAcc Web
MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel
