BESIGHEID

MyAcc Web

Picsart 22 05 16 13 19 15 099

MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die internasionale aanlyn rekeningkundige stelsels wat baie meer koste-effektief is. Kontak ons vir ‘n gratis demonstrasie by [email protected]

Ons bied ook opleiding, ondersteuning en het toepassings beskikbaar om transaksie data oor te bring van ander stelsels af (SAGE, Xero, Quickbooks, Wave ens.).

Volledige aanlyn rekeningkundige stelsel teen R100.00 per maand vir SL lede. Aanlyn bank transaksies teen R50.00 per maand. Afslag pryse vir praktyke (Boekhouers / Rekenmeesters).

Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Morne

Maandag tot Vrydag
09h00 – 16h00

26 Migmatite Straat
Zwartkop X8
Centurion

myaccweb.co.za
Ander besighede in Finansieël
Picsart 22 11 21 11 19 06 278

Aerarius Consultants

Aerarius Consultants SA is ‘n rekenmeester praktyk…

Boekhou, Rekenmeester, Belasting, Registrasies, UIF & OID Opgawes

Suidlander lede kry 10% afslag

Lees Meer
Picsart 22 05 10 10 14 44 418

Goudveld Makelaars

Ons is ‘n onafhanklike makelary wat spesialiseer…

Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Lede

Lees Meer
Zenbooks Heel nuutste

ZenBooks Co.

Vryskut Boekhou en Rekeningkundige Dienste wat landswyd…

Vryskut boekhou en Rekeningkundige dienste.

Op bewys van SL Lidmaatskap sal ek verseker ‘n spesiale aanbod maak vir jou benodighede.

Lees Meer
Ander besighede in Aanlyn
Picsart 22 05 13 09 04 57 409

Dr Aucamp se Kliniek

Verskaffing van komplimentere medisyne: Ons bied alternatiewe,…

15% Afslag aan alle SL lede.

Lees Meer
Picsart 22 06 21 16 55 34 898 1

J’s Cleaning

Verskaffer van die volgende: Skoonmaak chemikalieë Skoonmaak…

5% afslag aan alle Suidlander Lede. Gebuik kode #2007 met bestelling.

Lees Meer
Picsart 22 08 03 16 49 02 686

Rental Buddies Witbank

Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare…

Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Lees Meer