BESIGHEID

iCars Middelburg

Picsart 22 06 06 14 30 47 715

iCars is in Middelburg Mpumalanga geleë en is in 2013 gestig deur 3 individue met 41 jaar se gesamentlike ondervinding in die motorhandel industrie. Ons is trots op goeie, waarde vir geld, tweedehandse voertuie van hoë gehalte. Ons is deur al die groot banke geakkrediteer en bied finansierings- en versekeringsprodukte vir die gerief van ons kliënte.

Volg gerus die skakel om ons katalogus te besigtig op WhatsApp: https://wa.me/c/27827377641

Geen administrasie fooi sal gehef word vir Suidlander lede nie.

Picsart 22 07 06 15 02 59 197Picsart 22 07 06 15 04 31 650
Chris

Maandag to Vrydag
07h00 – 17h00
Saterdae
07h00 – 12h00

157 Cowen Ntuli Straat
Middelburg
1050

www.icarsmid.co.za
Instagram
Ander besighede in Motor handelaar
Geen soortgelyke besighede.
Ander besighede in Aanlyn, Mpumalanga
Picsart 22 11 21 09 55 00 877

Mufasa Truck Repairs

Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Picsart 22 09 01 12 36 56 948 1

IDST Critical I.T. Services

IDST Critical IT Services: Huis en Besigheid…

Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
15% Afslag vir langtermyn kontrak dienste (Maandeliks tot jaarliks)
10% Afslag vir normale dienste
5% Afslag op hardeware en sagteware verkope

Lees Meer
Picsart 22 06 06 13 48 02 223

Selco Business Systems

Selco bestaan sedert 1994 en kan u…

5% Afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer