Voertuig Onderhoud en Toerusting
Wys FiltreringWys Kaart

Mike de Lange Service Centre
Diens en herstelwerk aan alle fabrikate van motors, bakkies, trokke en sleepwaens. 24 uur padbystand.…
Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

Danie’s Auto & Tune-up Clinic, Kimberley
Gestig in 1993, Danie’s Auto & Tune-up Clinic is ‘n betroubare werktuigkundige werkswinkel spesialiseer in…
Dienste, herstel en Meganiese herstel van motorvoertuie
10% Afslag vir alle SL lede op bewys van lidmaatskap.

Mufasa Truck Repairs
Ons doen padbystand asook onderhoud op alle trokke & sleepwaens. Ons is gebaseer in Middelburg,…
10% afslag aan alle Suidlander lede

Auto Tech Stilbaai (Pty)
Ons spesialiseer in alle motorwerktuigkundige werk asook dienste en algemene instandhouding van alle voertuie.
Ons bied n 10% afslag aan vir alle Suidlanders lede,met die toon van u Suidlanders Lidnommer.
