Ondersteun Volkseie

iCars Middelburg
iCars is in Middelburg Mpumalanga geleë en is in 2013 gestig deur 3 individue met…
Geen administrasie fooi sal gehef word vir Suidlander lede nie.

Danie’s Auto & Tune-up Clinic, Kimberley
Gestig in 1993, Danie’s Auto & Tune-up Clinic is ‘n betroubare werktuigkundige werkswinkel spesialiseer in…
10% Afslag vir alle SL lede op bewys van lidmaatskap.

Rapha’s Healing Herbs
Ons groei organiese kruie en maak kruiesalf, natuurlike vel en gesondheids produkte. Natuurlike velsorg produkte,…
Gratis aflewering/koerier op bestellings van meer as R500 aan Suidlanders Lede.

Dr Aucamp se Kliniek
Verskaffing van komplimentere medisyne: Ons bied alternatiewe, natuurlike, bekostigbare bestanddele (Nutraceuticals) wat medies nagevors is…
15% Afslag aan alle SL lede.

HDPE Plumbing & Trading
HDPE Plumbing voorsien aan alle Water toevoer en Loodgieter behoeftes. Besoek gerus ons aanlyn winkel…
10% Afslag aan alle Suidlander lede

MooKow Media – Graphic Design
Ons spesialiseer in Grafiese Ontwerp, Logos, Websites en Sosiale Media. MKM is ‘n groeiende kreatiewe…
Ons bied 10% afslag vir SL lede

SOAPREME CLEAN
https://www.soapreme.co.za/ https://www.facebook.com/SOAPREMECLEAN https://www.linkedin.com/company/soapreme-clean/?viewAsMember=true Soapreme Clean verskaf kwaliteit skoonmaakmiddels en verwante items soos besems, moppe, toiletpapier,…
Suidlander lede kry 10% afslag (aflewerings fooie uitgesluit)

Lawns 4U Tuin Diens
Lawns 4U bied ‘n volle spektrum van tuindienste sodat jy minder hoef te bekommer en…
Afslag onderhandelbaar aan alle Suidlander lede

Nutrition Mission
Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings verskaf deur nie-indringende golf en magnetiese resonansie. Deur…
Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte

Matt 13:31 Specialised Cleaning
Ons spesialiseer in die diep skoonmaak van die volgende: Matrasse Banke Matte Huise Kantore
Suidlander lede kry 15% afslag
