Ondersteun Volkseie

Blyde Mountain Country House
4 ster Oornag akkommodasie, Hoedspruit, Limpopo Bed en Ontbyt en selfsorg eenhede.
Suidlander lede kry 10% afslag as hulle direk bespreek

Selco Business Systems
Selco bestaan sedert 1994 en kan u help met die aankoop en diens van u…
5% Afslag aan alle Suidlander lede

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

Olive Garden Gastehuis
Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en…
10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap

Cloud Media
Professionele hoë kwaliteit webwerf ontwerp & Google Ads bemarkings dienste gebasseer in Johannesburg, Gauteng.
20% Afslag vir SL Lede

Romulum
Romulum spesialiseer daarin om jou bates te beskerm. Ons ontwerp pasgemaakte sekuriteit sisteme deur van…
Tot 30% afslag aan Suidlander lede

Bullet Proof Vests
Die koeëlvaste baadjie weeg ongeveer 6 kg. Die voorplaat kan verwyder word soos terwyl jy…
Suidlander lede betaal R 495. Normale prys R 695.

JPS Communications
JPS Communications is ‘n familie besigheid wat Twee Rigting Radios en Solar Kameras aanbied aan…
5% korting vir Suidlanders op bewyse.

Affordable Protection Services
By Affordable Protection Services bied ons ‘n omvattende reeks sekuriteitsoplossings aan wat beide fisiese en…
5% Afslag vir alle SL Lede op bewys.

Lekkerste Koekies
5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies. Ons 5-liter gemengde koekies-emmer is propvol heerlike, handgemaakte…
Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter
Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom
