BESIGHEID

Preppers Cuisine

Logo1

“Food Sock” is ‘n revolusionêre nuwe voedselproduk wat bekostigbaar, voedsaam en baie maklik is om voor te berei. Food Socks is dalk net waarna jy soek. Dit is die ideale kos om te berg vir noodtoestande en kan tot 6 maande geberg word. Food Socks is in twee groottes beskikbaar en baie verskillende smaak soorte. (Hoender Breyani, Tamatie Bredie, Pasta Bolagnaise, Hoendersop, Hoenderpasta, Skaapvleisbredie, Macaroni & Kaas, Traditionele Melkkos)

  • Vol porsie vir 4-6 mense @ R45 elk.
  • Halwe porsie vir 2-3 mense @ R35 elk.
    Pryse sluit aflewering uit.
    Dis goedkoop, gerieflik, vinnig om te berei en baie smaaklik.
Verspreider van Food Sock Produkte. Die ideale kos om te berg vir noodtoestande.

5% Afslag vir alle Suidlanders Lede met bewys van Lidmaatskap nommer.

Ongetiteld
Schalk Doms

Maandae tot Vrydae
08:00 tot 17:00

22 Crown Laan
Irene Farm Villages
Centurion
0133

Ander besighede in Voorbereiding, Voorbereiding & Oorlewing
Picsart 22 08 03 10 52 52 716

Bullet Proof Vests

Die koeëlvaste baadjie weeg ongeveer 6 kg. …

Suidlander lede betaal R1450. Normale prys R1950

Lees Meer
IMG 20240125 WA0004 (002)

ELM Training & Projects

Noodhulp opleiding vir: Oorlewing, brand bestryding en…

Noodhulp opleiding en medikasie benodighede voorsiening.

10% afslag vir SL lede op bewys van lidmaatskap.

Lees Meer
Ander besighede in
Geen resultate.