Ondersteun Volkseie

20% af op verblyf vir alle SL lede.

Blyde Mountain Country House
4 ster Oornag akkommodasie, Hoedspruit, Limpopo Bed en Ontbyt en selfsorg eenhede.
Suidlander lede kry 10% afslag as hulle direk bespreek

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

Trans Boegoe Kamp
Kampterrein onder ‘n natuurlike rivierwoud met aangeplante gras. Daar is sonkrag. Ablusieblok met lopende water…
Vir Suidlanders Lede:
R150 per nag vir kinders vanaf 13 jaar en alle volwassenes.
R100 per nag vir kinders vanaf 3 jaar tot en met 12 jaar
Kinders onder 3jaar, is GRATIS.

Jukskeipark
Akkommodasie vir individue, kontrakteurs asook groepe tot en met 150 persone. Jukskeipark het sy ontstaan…
Selfsorg oornag Chalets
@ R200.00 per persoon per nag (Winter Promosie)
Junie – Augustus
Karavaan oornag stop
@ R250.00
Vir Suidlanders lede op bewys van lidmaatskap.

Olive Garden Gastehuis
Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en…
10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap
