Ander besighede in Akkomodasie & Spesiale Geleendthede

Trans Boegoe Kamp
Kampterrein onder ‘n natuurlike rivierwoud met aangeplante…
Kampterrein onder 'n natuurlike rivierwoud. Sonkrag. Ablusieblok met lopende water, spoel toilette, warm water en snoepie.
Vir Suidlanders Lede:
R150 per nag vir kinders vanaf 13 jaar en alle volwassenes.
R100 per nag vir kinders vanaf 3 jaar tot en met 12 jaar
Kinders onder 3jaar, is GRATIS.

Jukskeipark
Akkommodasie vir individue, kontrakteurs asook groepe tot…
Persoonlike aandag, Sekuriteit, Veilig en langs die N1 - Goeie nagrus by Jukskeipark!
Selfsorg oornag Chalets
@ R200.00 per persoon per nag (Winter Promosie)
Junie – Augustus
Karavaan oornag stop
@ R250.00
Vir Suidlanders lede op bewys van lidmaatskap.

Leonor Properties Upington
Eiendomme Te Koop in Upington en omgewing. (PLOTTE, HUISE, PLASE BESIGHEDE)
Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!
Ander besighede in
Geen resultate.


