Ondersteun Volkseie

iCars Middelburg
iCars is in Middelburg Mpumalanga geleë en is in 2013 gestig deur 3 individue met…
Geen administrasie fooi sal gehef word vir Suidlander lede nie.

Lekkerste Koekies
5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies. Ons 5-liter gemengde koekies-emmer is propvol heerlike, handgemaakte…
Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter
Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom

Goudveld Makelaars
Ons is ‘n onafhanklike makelary wat spesialiseer in korttermyn versekering soos: Persoonlike, kommersiele, Agri, Aviation,…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Lede

MyAcc Web
MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Bullet Proof Vests
Die koeëlvaste baadjie weeg ongeveer 6 kg. Die voorplaat kan verwyder word soos terwyl jy…
Suidlander lede betaal R 495. Normale prys R 695.

Kobicks Freight (Pty) Ltd
Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021 gestig deur ‘n Man en Vrou-span, Kobus en…
10% afslag aan alle Suidlander Lede.

20% af op verblyf vir alle SL lede.

Rental Buddies Witbank
Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare manier om baie ure se rustige slaap te…
Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Bosklong Kleredrag
Maak van mans en dames bosveldklere en ander klerasie
10% Afslag vir alle SL lede op bewys van Lidmaatskap.

Value Fencing PVC Franchise Group SA
Ons spesialiseer in PVC Heinings, Balustrade, Picket fence, Palisade, Swembad heinings, Soliede PVC Mure, Semi-Private…
Suidlander lede kry 15% afslag op Normale vol pryse, uitsluitend Spesiale aanbiedings en nie bo-op enige afslag reeds gebied.
