BESIGHEID

Lekkerste Koekies

Lekkerste Koekies LOGO

5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies. Ons 5-liter gemengde koekies-emmer is propvol heerlike, handgemaakte lekkernye – proe net soos ons voorouers kon. Egte boeregenot! Perfek vir gesinne, partytjies, of net om jouself bietjie te bederf. Elke koekie is met liefde gebak en ek gebruik net die beste bestanddele. Vla, koffie, gemmer, romany creams, choc chip, choc dip, choc brownies, melting moments, zoo, milky bar! Kom geniet die heerlike geure en smaak die lekkerste koekies!

Lekkerste Koekies om van te kies... smaaklik!

Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter

Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom

VerskeidenheidVerskeidenheid 2Kontak
Nicoleen

Maandae tot Vrydae en Sondae:
09h00 tot 16h00

Saterdae:
Geslote

Boekenhout Str 21
Kanonkop
Middelburg Transvaal

Ander besighede in Kos & Geregte
Picsart 22 08 10 13 45 06 637

G G Wooding Prod Sol

Ek verkry kwaliteit produkte teen baie bekostigbare…

Ek het tans wyne beskikbaar teen eksklusiewe pryse vir Suidlander lede:
R80 per bottel (6 bottels per kis) Kumala Zenith 2019 Vintage – Shiraz, Cabernet Sauvignon, Pinotage Red Blend
R37 per bottel (12 bottels per kis) Intulo Vintage 2020 (wit wyn) – Sauvignon Blanc / Semillon

Lees Meer
Picsart 22 09 16 08 10 13 427 1

Café Kreme

Café Kreme is die afgelope 15-jaar die…

Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte

Lees Meer
Logo 1

Lilly Paws

Rou kos vir honde en katte Sowell…

Rou honde en Kat kos. Diere lekkernye. Diere Roomys.

5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

Lees Meer
Ander besighede in
Geen resultate.