BESIGHEID

G G Wooding Prod Sol

Picsart 22 08 10 13 45 06 637

Ek verkry kwaliteit produkte teen baie bekostigbare pryse.  As die produkte my standaard slaag, gee ek die voordeel aan verbruikers om die kleinhandel mark te omseil.

Ek het tot nou toe op die Wes Kaap gekonsentreer maar bestellings en volume sal haalbaar wees vir kliënte buite die Wes Kaap.

Ek het tans wyne beskikbaar teen eksklusiewe pryse vir Suidlander lede:
R80 per bottel (6 bottels per kis) Kumala Zenith 2019 Vintage – Shiraz, Cabernet Sauvignon, Pinotage Red Blend
R37 per bottel (12 bottels per kis) Intulo Vintage 2020 (wit wyn) – Sauvignon Blanc / Semillon

Picsart 22 08 11 16 19 17 579
George Wooding

24/7

De Beers Ave
Somerset West
Cape Town

Ander besighede in Kos & Geregte
Logo 1

Lilly Paws

Rou kos vir honde en katte Sowell…

Rou honde en Kat kos. Diere lekkernye. Diere Roomys.

5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

Lees Meer
Picsart 22 09 16 08 10 13 427 1

Café Kreme

Café Kreme is die afgelope 15-jaar die…

Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte

Lees Meer
Lekkerste Koekies LOGO

Lekkerste Koekies

5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies.…

Lekkerste Koekies om van te kies... smaaklik!

Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter

Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom

Lees Meer
Ander besighede in Aanlyn, Wes-Kaap
Picsart 22 05 09 13 10 02 240

Wacky Whale

Egte leer produkte, handgemaak met saalsteek tegniek…

Coupon kode vir 20% afslag: Suidlanders

Lees Meer
Picsart 22 08 03 16 49 02 686

Rental Buddies Witbank

Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare…

Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Lees Meer
Picsart 22 05 16 13 19 15 099

MyAcc Web

MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en…

Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Lees Meer