Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare manier om baie ure se rustige slaap te verseker. Jy kan nou elke 24 maande ’n nuwe bed huur, met pryse wat sekerlik jou sak sal bevoordeel.
Ons hoë gehalte beddens reeks bestaan uit 5 gewilde beddens wat wissel van enkel tot koning beddens wat oorgetrek is met die beste gehalte bamboes stoef wat jou liggaam die beste asemhaling gee.
Beste redes om ‘n nuwe bed by Rental Buddies Witbank te huur:
1. Kry elke 24 maande n splinternuwe bed teen n verlaagde maandelikse paaiement. (Standaard beddens 120kg per slaapmaat)
2. Gesondheidsvoordele Hipo-allergeen, Antimikrobies, Weerstand teen bakterieë en dien ook as ‘n natuurlike deodorant. Volhoubare Ontwerp
3.Splinternuwe Eurotop Full Turn matras. Gestoffeer met omgewingsvriendelike materiaal.
4. Ondersteuning en gemak Bonell-vere met al om sy steun en ‘n ekstra laag hoëdigtheidskuim vir ondersteuning en gemak. Ons 140kg per slaapmaat, De Lux en XL beddens is op spesiale bestelling.
Volg gerus die skakel om aansoek te doen: