BESIGHEID

IDST Critical I.T. Services

Picsart 22 09 01 12 36 56 948 1

IDST Critical IT Services:

Huis en Besigheid IT Oplossings en dienste

Spesialiseer in kubersekuriteit, afstandondersteuning, e-posbestuur, webontwikkeling en hosting.

Gevorderde ondersteuningsdienste sluit in, maar is nie beperk tot die volgende nie:
DELL-vennootoplossings
Comodo en Xcitium vennoot-sekuriteits- en antivirus sagteware-oplossings
Regmaak- en sagteware-opdaterings bestuurs oplossings
virusverwydering en rugsteundienste (Backups solutions)
Rampherstel beplanning en aksie
Wolk oplossings

Standaard oplossings sluit in:

Hardeware en Sagteware ondersteuning
Standaard sagteware installasies
Herstelwerk en opgraderings waar moontlik
Microsoft en basies Linux ondersteuning
E-pos bestuur
Die verskaffing van nuwe rekenaars en installasies
Die verskaffing van Sekuriteit stelseloplossings en CCTV-kameras

Dienste landswyd beskikbaar waar moontlik.

Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
15% Afslag vir langtermyn kontrak dienste (Maandeliks tot jaarliks)
10% Afslag vir normale dienste
5% Afslag op hardeware en sagteware verkope

Paul Lester Damon

Maandag to Vrydag
09h00 – 17h00
Saterdag
09h00 – 14h00

No 4 Cayenne Close
Capri Village
Fish Hoek

idst.co.za
Facebook
LinkedIn
Ander besighede in IT Oplossings
Picsart 23 01 13 12 01 10 614

CompuFreak IT Solutions

Ons spesialiseer in: Rekenaars, Herstel en verkope,…

Suidlander lede kry 15% afslag op ons pryse

Lees Meer
Ander besighede in Aanlyn, Wes-Kaap
Picsart 22 06 06 14 30 47 715

iCars Middelburg

iCars is in Middelburg Mpumalanga geleë en…

Geen administrasie fooi sal gehef word vir Suidlander lede nie.

Lees Meer
Picsart 22 11 21 09 55 00 877

Mufasa Truck Repairs

Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Picsart 22 07 04 10 26 35 790

MooKow Media – Graphic Design

Ons spesialiseer in Grafiese Ontwerp, Logos, Websites…

Ons bied 10% afslag vir SL lede

Lees Meer