Ons is ‘n onafhanklike makelary wat spesialiseer in korttermyn versekering soos: Persoonlike, kommersiele, Agri, Aviation, Kontrakteurs, Aanspreeklikheid, Geboue ens. Ons het agentskappe met die grootste en bekendste versekerraars in SA.
Goedgekeurde FDV nr. 13641
Ons tree op as middelman en beding die beste premies vir ons kliênte.