EishKOM Solar Solutions (PTY) LTD

Suidlander lede kry 10% afslag op arbeid en 2,5% op kompleet installasies

Picsart 22 08 05 09 55 47 663

https://eishkomsolar.com

https://web.facebook.com/EishKOMSolarSolutions

Met meer as 80 suksesvol lopende sonkrag stelsels wat deur ons geïnstalleer is, met verskillende produkte, is ons goed toegerus om jou die beste raad en ontwerp opsies beskikbaar te gee. ‘n Sonkrag-elektrisiteitsprojek is ‘n groot belegging vir baie en kom met baie onsekerheid en vrae. Baie sonkragmaatskappye trek voordeel uit kliënte se gebrek aan kennis en kundigheid op hierdie gebied, deur stelsels te oor-ontwerp of te onder-ontwerp wat kliënte laat voel dat hulle beroof is, nie kry waarvoor hulle betaal het nie of te veel betaal.

Ons is verbind tot ‘n Professionele benadering deur al die verskillende opsies wat beskikbaar is en ook die voordele van sekere produkte bo ander te verduidelik sodat die regte produk gekies word as deel van die ontwerp proses.

“Die regte hulpmiddel vir die regte werk” dis waarop dit neerkom …

Picsart 22 08 05 09 56 13 855
Picsart 22 08 05 09 57 39 901
Picsart 22 08 05 09 57 05 743