https://web.facebook.com/affordablepowersolutionsolar
Affordable Power Solutions (PTY) LTD is ‘n maatskappy in privaat besit wat spesialiseer in die ontwerp, verskaffing en installering van sonkragstelsels. Ons is daartoe verbind om sonkrag bekostigbaar vir die algemene publiek te maak sonder om kwaliteit in te boet.