Ondersteun Volkseie

Rental Buddies Witbank
Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare manier om baie ure se rustige slaap te…
Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Café Kreme
Café Kreme is die afgelope 15-jaar die voorkeur verversingsdiensverskaffer in die korporatiewe / kantoor werksomgewing.…
Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte

Nutrition Mission
Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings verskaf deur nie-indringende golf en magnetiese resonansie. Deur…
Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte

Auto Tech Stilbaai (Pty)
Ons spesialiseer in alle motorwerktuigkundige werk asook dienste en algemene instandhouding van alle voertuie.
Ons bied n 10% afslag aan vir alle Suidlanders lede,met die toon van u Suidlanders Lidnommer.

GO NATURAL
STAPELVOEDSEL OPLOSSINGS en MEER1. Lewendige non GM grane2. Steunmeulens, hand en elektries3. Boek hoe om…
Suidlander lede kwalifiseer vir 5% afslag op alle aanlyn aankope

Cartridge Business cc
Ons verskaf Laser Cartridges & Ink Jets in die Tygerberg Area in Kaapstad en het…
5% Afslag vir alle Suidlanders lede.

Gun License SA
Ek spesialiseer in vuurwapen aansoeke sedert 2005 met 100% sukses. Nuwe aansoeke artikel 13 -…
Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
R100 afslag vir nuwe aansoeke – R500.00
R75 afslag vir hernuwings – R275.00

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

EishKOM Solar Solutions (PTY) LTD
Met meer as 80 suksesvol lopende sonkrag stelsels wat deur ons geïnstalleer is, met verskillende…
Suidlander lede kry 10% afslag op arbeid en 2,5% op kompleet installasies

Lectro Groep Sekuriteit
LG Sekuriteit offer alarm stelsels, CCTV sisteme, Spotbot, elektriese heinings, elektriese hekke, poligraaf toetse. Ons…
10% afslag aan Suidlander lede op alle dienste of produkte
