BESIGHEID

MooKow Media – Graphic Design

Picsart 22 07 04 10 26 35 790

Ons spesialiseer in Grafiese Ontwerp, Logos, Websites en Sosiale Media.

MKM is ‘n groeiende kreatiewe maatskappy met ‘n passie vir klein tot medium besighede. Omdat ons self ‘n klein entiteit is, bewonder ons die feit dat daar ander besighede daar buite is met ‘n visie om ‘n impak te maak. Ons wil net hê jou impak moet kolossaal wees!

Ons bied 10% afslag vir SL lede

2022 06 30 MKM32022 06 30 MKM2 12022 06 30 MKM4
Michael Hamers

Maandag tot Vrydag
08h30 – 16h00

Newlands
Pretoria
Gauteng

www.mookowmedia.co.za
Facebook
Ander besighede in Drukwerk
Cartridge Business

Cartridge Business cc

Ons verskaf  Laser Cartridges & Ink Jets…

Hp, Canon, Samsung, Lexmark, Epson, Brother & Pantum cartridges beskikbaar

5% Afslag vir alle Suidlanders lede.

Lees Meer
Ander besighede in Aanlyn, Gauteng
Picsart 22 09 19 11 45 22 461

Matt 13:31 Specialised Cleaning

Ons spesialiseer in die diep skoonmaak van…

Suidlander lede kry 15% afslag

Lees Meer
Picsart 22 05 16 13 19 15 099

MyAcc Web

MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en…

Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Lees Meer
cloud media home feature 2

Cloud Media

Professionele hoë kwaliteit webwerf ontwerp & Google…

Webwerf Ontwerp, Web Ontwikkeling, Aanlyn Winkel Sisteme (eCommerce), Google Ads Advertensies

20% Afslag vir SL Lede

Lees Meer