BESIGHEID

Cartridge Business cc

Cartridge Business

Ons verskaf  Laser Cartridges & Ink Jets in die Tygerberg Area in Kaapstad en het nou in Springs in die Oos Rand Area ook begin verskaf.  Ons produkte is ISO9001 geakkrediteer.  Ons verskaf Oorspronklike (OEM) Cartridges en dan natuurlik die splinternuwe  (Compatible) Cartridges wat gemaak is om direkte kompetisie te wees vir die OEM waarop ons kliente tot 50% kan bespaar sonder om hul kwaliteit in te boet.  Die span lewer af en ons is diens gerig. 

Hp, Canon, Samsung, Lexmark, Epson, Brother & Pantum cartridges beskikbaar

5% Afslag vir alle Suidlanders lede.

April 2023 (002)
Magda Schoeman

Weeksdae:
08:00 – 17:00

2 Jannie Engelbrecht straat, Springbok Park, Brackenfell

Facebook
Ander besighede in Drukwerk
Picsart 22 07 04 10 26 35 790

MooKow Media – Graphic Design

Ons spesialiseer in Grafiese Ontwerp, Logos, Websites…

Ons bied 10% afslag vir SL lede

Lees Meer
Ander besighede in
Geen resultate.