Aerarius Consultants SA is ‘n rekenmeester praktyk wat spesialiseer in klein tot medium besighede. Ons spesialiseer in die volgende:
Boekhou – Dag tot dag boekhou
Rekenmeester – Bestuurs State & Finansiele State
Belasting – Alle belasting opgawes
IRP6/ITR14/EMP201/IRP5/EMP501/VAT201
Sekretariele Werk – Registrasie van nuwe besighede – CIPC/SARS/UIF/OID
UIF Opgawes
OID Opgawes
BESIGHEID
Aerarius Consultants

Boekhou, Rekenmeester, Belasting, Registrasies, UIF & OID Opgawes
Suidlander lede kry 10% afslag
Andre Venter
Maandag tot Vrydag
08:00 – 16:30
Unit 86, Noah’s Place
Swordtail Close
Pretoria
Ander besighede in Finansieël

ZenBooks Co.
Vryskut Boekhou en Rekeningkundige Dienste wat landswyd…
Vryskut boekhou en Rekeningkundige dienste.
Op bewys van SL Lidmaatskap sal ek verseker ‘n spesiale aanbod maak vir jou benodighede.

Goudveld Makelaars
Ons is ‘n onafhanklike makelary wat spesialiseer…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Lede
Ander besighede in Gauteng

SF Myburg Plafonne
Verskaffing en oprigting van alle tipes plafonne,…
5% Afslag aan alle Suidlander Lede

W – S egte leer belde
Handgemaakte egte leer belde vir mans -…
10% afslag aan alle Suidlander lede

The Carpenter
Spesialiseer in Alle hout -verwante projekte Soos;…
Kontak my gerus vir afslag aan alle Suidlander lede.

