Kos & Geregte

Wys FiltreringWys Kaart
Soek
Kategorieë
Area
  • Enige
  • Mpumalanga (1)
  • Vrystaat (1)
Kaart
Café Kreme

Café Kreme

Café Kreme is die afgelope 15-jaar die voorkeur verversingsdiensverskaffer in die korporatiewe / kantoor werksomgewing.…

Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte

Lekkerste Koekies

Lekkerste Koekies

5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies. Ons 5-liter gemengde koekies-emmer is propvol heerlike, handgemaakte…

Lekkerste Koekies om van te kies... smaaklik!

Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter

Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom

Lilly Paws

Lilly Paws

Rou kos vir honde en katte Sowell as diere lekkernye. Ons is in Witbank en…

Rou honde en Kat kos. Diere lekkernye. Diere Roomys.

5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

G G Wooding Prod Sol

G G Wooding Prod Sol

Ek verkry kwaliteit produkte teen baie bekostigbare pryse.  As die produkte my standaard slaag, gee…

Ek het tans wyne beskikbaar teen eksklusiewe pryse vir Suidlander lede:
R80 per bottel (6 bottels per kis) Kumala Zenith 2019 Vintage – Shiraz, Cabernet Sauvignon, Pinotage Red Blend
R37 per bottel (12 bottels per kis) Intulo Vintage 2020 (wit wyn) – Sauvignon Blanc / Semillon

Kaart