BESIGHEID

Kobicks Freight (Pty) Ltd

Picsart 22 06 21 17 03 20 1599

Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021 gestig deur ‘n Man en Vrou-span, Kobus en Nicky van Wyk, as ‘n familieonderneming.

Kobus van Wyk het 28 jaar ondervinding in die vragbedryf met die kennis van Uitvoer en invoer van lugvrag-, seevrag- en padvragversendings, en het ‘n huidige geldige IATA Gevaarlike Goedere CAT 6-kwalifikasie vir lugvragversendings.

  • Uitvoer en invoer van besendings vir alle vervoermiddels
  • Doeaneklaring van uitvoer- en invoerbesendings
  • Versekering namens kliënte
  • Kratte of verpakking van besendings
  • Ophaal of aflewering van besendings
  • Koerierdienste namens kliënte

10% afslag aan alle Suidlander Lede.

Picsart 22 07 06 12 25 41 953Picsart 22 07 06 12 27 41 653
Kobus

24/7

11 Du Toit Straat
Elsburg
Germiston
Gauteng

Ander besighede in Vragdienste
Geen soortgelyke besighede.
Ander besighede in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Natal, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat, Wes-Kaap
Picsart 22 08 01 13 17 47 796

Olive Garden Gastehuis

Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese…

10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap

Lees Meer
Picsart 22 09 26 13 50 05 885

Blyde Mountain Country House

4 ster Oornag akkommodasie, Hoedspruit, Limpopo Bed…

Suidlander lede kry 10% afslag as hulle direk bespreek

Lees Meer
Picsart 22 11 24 16 39 58 087

W – S egte leer belde

Handgemaakte egte leer belde vir mans -…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer