BESIGHEID

Mike de Lange Service Centre

Picsart 23 01 05 10 11 50 984

Diens en herstelwerk aan alle fabrikate van motors, bakkies, trokke en sleepwaens. 24 uur padbystand.

Ons kan rekenaardiagnostiek op jou voertuig doen. Hierdie metode stel ons in staat om foutkodes op te spoor wat ons help om die foute aan jou voertuig te herstel.

Ons het ‘n volledig toegeruste toegewyde voertuig om jou te kom help wanneer jou betroubare voertuig jou in Port Elizabeth en omgewing in die steek laat.

Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

Picsart 23 01 05 10 12 48 791Picsart 23 01 05 10 13 53 582
Mike de Lange

Maandag tot Vrydag
07h00 – 17h00

169 Old Grahamstown Road
Deal Party
Port Elizabeth

www.mikedelange.co.za
Facebook
Ander besighede in Voertuig Onderhoud en Toerusting
danie

Danie’s Auto & Tune-up Clinic

Dienste, herstel en Meganiese herstel van motorvoertuie

5% Afslag vir alle SL lede.

Lees Meer
Picsart 22 10 18 16 35 31 320

Dents ‘n All

Is jy opsoek na professionele en uitstekende…

Suidlander lede kry 10% afslag op alle herstelwerk en motor dienste.

Lees Meer
Auto Tech

Auto Tech Stilbaai (Pty)

Ons spesialiseer in alle motorwerktuigkundige werk asook…

Ons bied n 10% afslag aan vir alle Suidlanders lede,met die toon van u Suidlanders Lidnommer.

Lees Meer
Ander besighede in Oos-Kaap
Picsart 22 11 21 09 55 00 877

Mufasa Truck Repairs

Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Picsart 22 06 21 17 03 20 1599

Kobicks Freight (Pty) Ltd

Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021…

10% afslag aan alle Suidlander Lede.

Lees Meer
Picsart 22 06 13 17 25 43 778

Lawns 4U Tuin Diens

Lawns 4U bied ‘n volle spektrum van…

Afslag onderhandelbaar aan alle Suidlander lede

Lees Meer