BESIGHEID

Olive Garden Gastehuis

Picsart 22 08 01 13 17 47 796

Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied verblyf vir die sake- of vakansiereisigers.

Olive Garden Gastehuis is reg langs die N1 in Bloemfontein naby aan Bloemcare Hospitaal Medi Clinic, Universiteit van die Vrystaat, Tempe Militêre Basis en Grey Kollege.

Van Bloemfontein se beste restaurante en kroeë is binne bereik en ons is loopafstand na die plaaslike winkelsentrum.

10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap

Picsart 22 08 01 13 21 06 027Picsart 22 08 01 13 18 56 919Picsart 22 08 01 13 21 43 592
Ancilin Müller

24/7

32 Isak de Villiers Straat
Langenhovenpark
Bloemfontein

olivegardengh.co.za
Facebook
Ander besighede in Akkommodasie
trans boegoe

Trans Boegoe Kamp

Kampterrein onder ‘n natuurlike rivierwoud met aangeplante…

Kampterrein onder 'n natuurlike rivierwoud. Sonkrag. Ablusieblok met lopende water, spoel toilette, warm water en snoepie.

Vir Suidlanders Lede:
R150 per nag vir kinders vanaf 13 jaar en alle volwassenes.
R100 per nag vir kinders vanaf 3 jaar tot en met 12 jaar
Kinders onder 3jaar, is GRATIS.

Lees Meer
Leonor

Leonor Properties Upington

Eiendomme Te Koop in Upington en omgewing. (PLOTTE, HUISE, PLASE BESIGHEDE)

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

Lees Meer
Picsart 22 09 26 13 50 05 885

Blyde Mountain Country House

4 ster Oornag akkommodasie, Hoedspruit, Limpopo Bed…

Suidlander lede kry 10% afslag as hulle direk bespreek

Lees Meer
Ander besighede in Vrystaat
Picsart 22 06 21 17 03 20 1599

Kobicks Freight (Pty) Ltd

Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021…

10% afslag aan alle Suidlander Lede.

Lees Meer
Picsart 22 11 21 09 55 00 877

Mufasa Truck Repairs

Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Picsart 22 05 10 10 14 44 418

Goudveld Makelaars

Ons is ‘n onafhanklike makelary wat spesialiseer…

Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Lede

Lees Meer