BESIGHEID

Jukskeipark

Logo

Akkommodasie vir individue, kontrakteurs asook groepe tot en met 150 persone. Jukskeipark het sy ontstaan te danke aan die Voortrekkers wat in jare 50’s die sport begin speel het. Jaarliks word daar ten minste 5 groot SA toernooie  gehou wat spelers regoor die land akkommodeer. Ons is steeds trots om hierdie tradissionele sport en sy familie te kan akkommodeer hier by Kroonstad. Kom besoek ook gerus die Museum wat op die perseel is en wat vir die nageslag gelos is.

Persoonlike aandag, Sekuriteit, Veilig en langs die N1 - Goeie nagrus by Jukskeipark!

Selfsorg oornag Chalets
@ R200.00 per persoon per nag (Winter Promosie)
Junie – Augustus

Karavaan oornag stop
@ R250.00

Vir Suidlanders lede op bewys van lidmaatskap.

UitlegKroegJukskei Park
Tertius Uys

Maandag – Vrydag
07h00 – 16h00

Jukskeipark
99 Hill straat
Kroonstad

Facebook
Ander besighede in Akkommodasie
Leonor

Leonor Properties Upington

Eiendomme Te Koop in Upington en omgewing. (PLOTTE, HUISE, PLASE BESIGHEDE)

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

Lees Meer
Picsart 22 08 01 13 17 47 796

Olive Garden Gastehuis

Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese…

10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap

Lees Meer
Picsart 22 09 26 13 50 05 885

Blyde Mountain Country House

4 ster Oornag akkommodasie, Hoedspruit, Limpopo Bed…

Suidlander lede kry 10% afslag as hulle direk bespreek

Lees Meer
Ander besighede in
Geen resultate.