Kampterrein onder ‘n natuurlike rivierwoud met aangeplante gras. Daar is sonkrag. Ablusieblok met lopende water en spoel toilette, wat uitgeteël is. Geysers verskaf warm water. Daar is selfs bo by die ontvangs ‘n klein snoepie vir u grief.
BESIGHEID
Trans Boegoe Kamp

Kampterrein onder 'n natuurlike rivierwoud. Sonkrag. Ablusieblok met lopende water, spoel toilette, warm water en snoepie.
Vir Suidlanders Lede:
R150 per nag vir kinders vanaf 13 jaar en alle volwassenes.
R100 per nag vir kinders vanaf 3 jaar tot en met 12 jaar
Kinders onder 3jaar, is GRATIS.



Ander besighede in Akkommodasie

Jukskeipark
Akkommodasie vir individue, kontrakteurs asook groepe tot…
Persoonlike aandag, Sekuriteit, Veilig en langs die N1 - Goeie nagrus by Jukskeipark!
Selfsorg oornag Chalets
@ R200.00 per persoon per nag (Winter Promosie)
Junie – Augustus
Karavaan oornag stop
@ R250.00
Vir Suidlanders lede op bewys van lidmaatskap.

Olive Garden Gastehuis
Olive Garden Gastehuis is in die dinamiese…
10% afslag vir Suidlander lede met bewys van lidmaatskap

Leonor Properties Upington
Eiendomme Te Koop in Upington en omgewing. (PLOTTE, HUISE, PLASE BESIGHEDE)
Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!
Ander besighede in
Geen resultate.
