Vanderkloof Vuurwapens en Ammunisie

5% afslag aan alle Suidlander lede.

Picsart 22 05 16 09 13 29 206

https://www.facebook.com/profile.php?id=100057487928042

Ons verkoop Vuurwapens, ammunisie en a’n wye verskeidenheid taktiese toerusting. ‘n Groot verskeidenheid vuurwapens en ammunisie, veilig in die hoofstraat van Vanderkloof. Waar u wapen in ‘n veilige area is terwyl u wag vir u lisensie. Ons hou ook ‘n bree verskeidenheid taktiese toerusting aan. Kom loer gerus in of kontak ons om voordeel te trek uit die afslag vir Suidlander lede.

 

Picsart 22 05 16 09 17 44 221