BESIGHEID

Gun License SA

image

Ek spesialiseer in vuurwapen aansoeke sedert 2005 met 100% sukses.

  • Nuwe aansoeke
  1. artikel 13 – selverdediging – handwapen, haelgeweer.
  2. artikel 14 – selfverdediging –  beperkte wapens soos AK’s AR’s, UZI’s,BXP’s ens.
  3. artikel 15 – geleenteid jag en sport skiet
  4. artikel 16 – toegewyde jag en sportskiet – sluit all semi automatiese wapens in.
  5. artikel 16A – Professionele jagters
  6. artikel 17 – privaat versamelaars
  • Appelle
  • Boedel wapens
  • Hernuwings
  • Invul van dokumente vir applikante – koste vry

Alles word elektronies behartig so die aansoeker kan die proses uit die gemak van sy sitkamer behartig

Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
R100 afslag vir nuwe aansoeke – R500.00
R75 afslag vir hernuwings – R275.00

Paul van Eeden

Maandag tot Vrydag
08h00 – 17h00

Benoni

Ander besighede in Wapens & Takties
Picsart 22 05 16 09 13 29 206

Vanderkloof Vuurwapens en Ammunisie

Ons verkoop Vuurwapens, ammunisie en a’n wye…

5% afslag aan alle Suidlander lede.

Lees Meer
Ander besighede in Aanlyn, Gauteng
Picsart 22 08 03 16 49 02 686

Rental Buddies Witbank

Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare…

Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Lees Meer
Picsart 22 11 24 16 39 58 087

W – S egte leer belde

Handgemaakte egte leer belde vir mans -…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Picsart 22 08 03 10 52 52 716

Bullet Proof Vests

Die koeëlvaste baadjie weeg ongeveer 6 kg. …

Koeëlvaste baadjies

Suidlander lede betaal R 495. Normale prys R 695.

Lees Meer