BESIGHEID

Brackencity Optometrists

Picsart 22 06 07 17 01 34 608

Sedert 1984 bedien Brackencity Optometrists die Brackenhurst-gemeenskap wat deur Paul Gluckman gestig is. Brackencity Optometrists is sinoniem met voortreflike produkte, professionaliteit en ‘n bekwame span wat kundig en vriendelik is.

By hierdie instansie word jy ontmoet deur ‘n gekwalifiseerde span wat bekend en doeltreffend is in oogsorgoplossings vir jou.  By Brackencity Optometrists is ons trots op ‘n persoonlike diens met aandagtige sorg van hoë gehalte wat bekostigbaar is. Ons poog om vir almal voorsiening te maak en is by alle groot mediese fondse gekontrakteer en sal direk van hulle eis. 

Verskeie opsies wat bespreek kan word soos afslag of ekstra bril of sonbril oor die toonbank. Elke persoon se opsie sal verskil.

Hannes Goosen

Maandag tot Vrydag
08h30 – 17h00
Saterdae
08h30 – 13h00

Brackencity Shopping Centre
Hennie Alberts Staat
Brackenhurst
Alberton

brackencityoptometrists.co.za
Facebook
Instagram
Ander besighede in Gesondheid
Picsart 22 11 21 09 51 23 922

Nutrition Mission

Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings…

Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte

Lees Meer
Picsart 22 05 13 09 04 57 409

Dr Aucamp se Kliniek

Verskaffing van komplimentere medisyne: Ons bied alternatiewe,…

15% Afslag aan alle SL lede.

Lees Meer
toeka logo cropped l

Toeka

Ons verskaf allerhande welstand, gesondsheid, skoonmaakmiddels en…

Aanlyn winkel, gesondheid, welstand, skoonmaakmiddels
Lees Meer
Ander besighede in Gauteng
Picsart 22 08 05 09 55 47 663

EishKOM Solar Solutions (PTY) LTD

Met meer as 80 suksesvol lopende sonkrag…

Suidlander lede kry 10% afslag op arbeid en 2,5% op kompleet installasies

Lees Meer
The Carpenter

The Carpenter

Spesialiseer in Alle hout -verwante projekte Soos;…

Kontak my gerus vir afslag aan alle Suidlander lede.

Lees Meer
Picsart 22 06 06 13 48 02 223

Selco Business Systems

Selco bestaan sedert 1994 en kan u…

5% Afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer