Selco bestaan sedert 1994 en kan u help met die aankoop en diens van u kantoor toerusting soos multi funksionele drukkers, skandeerders en kopieërders. Ons diens Mpumalanga, Gauteng en gedeeltes van Limpopo. Ons streef om ons kliënte die beste produkte teen die beste pryse te gee. Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie by 013 004 0600 of email [email protected].
Martin Muller
Maandag tot Vrydag
07h30 – 16h30
Diens afdeling 24/7
Middelburg kantoor:
47 Walter Sisulu Straat
Middelburg
Lydenburg Kantoor:
80 Viljoen Straat
Lydenburg
selco-bus-systems.com
Ander besighede in Kantoor toerusting

Café Kreme
Café Kreme is die afgelope 15-jaar die…
Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte
Ander besighede in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga

JM Prime Accounting & Business Solutions
Volledige rekeningkundige dienste, betaalstaat, verminderde bedrog, verbeterde…
Suidlander lede kry 10% afslag. Dit geld vir besighede en privaat kliente, dit sluit besigheids pakkette in.

Mufasa Truck Repairs
Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…
10% afslag aan alle Suidlander lede

W – S egte leer belde
Handgemaakte egte leer belde vir mans -…
10% afslag aan alle Suidlander lede



