BESIGHEID

School’s Out

Logo

Ons verskaf ‘n weeklikse plan wat skakels, inligting en aktiwiteite bevat vir ouers om kinders te kan tuis onderrig. Elke week bevat ander skakels, maar leer kan met elke onderwerp oor ‘n paar weke strek, wat ‘n meer breedvoerige leer tot gevolg sal hê. Ons volg ‘n skoollos filosofie, waar kinders hulle eie leer program lei en ouers die fasiliteerders is. Elke skakel word spesifiek vir elke aktiwiteit gekies om die soek na inligting vir leerder en vir ouers makliker en meer gerieflik te maak. Kinders kies dus op watter dag hulle watter aktiwiteit wil doen of skakel wil volg om van ‘n onderwerp te leer. Die genot van leer word dus by kinders geskep, omdat hulle eienaarskap van hulle eie leer neem. Die vonke van leer met sekere onderwerpe kan dus baie maklik gevolg word waar dieper leer vir die kind geskep kan word.

Sluit aan en betaal vir ‘n drie maande subskripsie plan voor einde Januarie en kry een maand GRATIS. Dus betaal jy net R240 tot einde April 2024 vir die uitgebreide plan. Onthou om te noem dat jy ‘n SL Lid is.
Meeste is vir jonger ouderdomme, 4-15, maar ons mik punt is tot 18. Die lekker van skoollos is dat al is dit iets vir kleinsus of boet kan ouer kinders se verbeelding ook geprikkel word en kan hulle self hul eie bronne soek. Verdere uitbreiding sal wees om ‘n meer persoonlike plan saam te stel teen ‘n hoër fooi per gesin.

Verskaffer van hulpbronne vir tuis onderrig, aanlyn en PDF hulpbronne.

Subskripsie diens vir R120 per maand vir SL Lede. (Gewone prys is R150)

SL Mark 2
Wilma Fourie

08:00-15:00 Maandae tot Vrydae
Gesluit oor naweke en vakansie dae

Plot 41
Weltevreden
Bloemhof
2660

Ander besighede in Onderrig
Yeshua Herlewings Sentrum 1 (002)

Yeshua Herlewing Tutor Sentrum Impaq

Ons is ‘n privaat “Home School”  vir…

Tutor Sentrum vir privaat Tuis Skool deur Impaq vir leerlinge vanaf Graad R tot Graad 12.

Ons gee 15% afslag aan elke SL lid wat by ons inskryf op bewys dat u ‘n Suidlanders lid is.

Lees Meer
Ander besighede in
Geen resultate.