NEEDLES AND THREAD is geleë te Worcester-Wes. Stik- en herstelwerk van klere asook maak van verskeie bruikbare items soos HOTBOXES, onder andere. Dit word gebruik om krag te bespaar ook.
BESIGHEID
Needles & Threads
Hotboxes, Naaldwerk en Herstelwerk
Normale prys is R500.
Afslagprys vir Suidlanders is R400.
Items kan gekoerier word vir die kliënt se koste.
Esmarie Cooper
Mandae tot Donderdae:
09h00 tot 17h00
Vrydae:
09h00 tot 13h00
Gesluit oor naweke en vakansie dae
48 Brandwacht str,
Worcester-Wes
Ander besighede in Bybehore
J’s Cleaning
Verskaffer van die volgende: Skoonmaak chemikalieë Skoonmaak…
5% afslag aan alle Suidlander Lede. Gebuik kode #2007 met bestelling.
Wacky Whale
Egte leer produkte, handgemaak met saalsteek tegniek…
Coupon kode vir 20% afslag: Suidlanders
Ander besighede in
Geen resultate.