PJD Solar & Renovations

Alle Suidlander lede Sal 'n Minimum van 10% afslag op alle arbeid kry.

Picsart 22 06 10 14 12 14 140

https://www.facebook.com/pjd.RenovationsHandyman

Ek doen alle elektriese installasies en fout opsporing en herstel.

Ek doen Loodgieter werk, nuwe installasies en herstel werk.

Verf Dakke en Seël. Verf Binne en Buite Mure.

Doen nuwe besproeing en herstel bestaande.

Doen alle solar installasies asook Off-Grid stelsels.

Doen ook Solar Pompe.

Doen enige staal konstruksie.

Vervaardig staal hekke, skuif deure en staal deure asook venster diefwerings.

Bou ook alle grootes staal dakke.

Doen omheinings en doen ook solar elektriese heinings.

Kliente kan my skakel vir verwysings.

Picsart 22 06 14 22 38 59 618 1
Picsart 22 06 14 22 38 13 390
Picsart 22 06 14 22 37 03 828