Ondersteun Volkseie

Elgin Valley Roofs (Pty) Ltd
Our Field of Expertise. Installation of New Roofs, Repairs and Maintenance of Existing Roofs. Waterproofing…
10% Discount on all work for Suidlanders Members.

Nutrition Mission
Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings verskaf deur nie-indringende golf en magnetiese resonansie. Deur…
Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte

Vaandel Uitgewers
Bloed, Sweet en Trane deur E.J.G. NorvalHierdie is die merkwaardige verhaal van die Voortrekkers soos…
Ons het tans sowat 20 boeke oor wat ons vir ‘n spesiale prys aanbied vir Suidlander lede. Die gewone verkoop prys is R340 maar hierdie boek kan Suidlander lede kry vir R290 deur ‘n koepon: “suidlander-bst”.

MyAcc Web
MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Rapha’s Healing Herbs
Ons groei organiese kruie en maak kruiesalf, natuurlike vel en gesondheids produkte. Natuurlike velsorg produkte,…
Gratis aflewering/koerier op bestellings van meer as R500 aan Suidlanders Lede.

20% af op verblyf vir alle SL lede.

Cartridge Business cc
Ons verskaf Laser Cartridges & Ink Jets in die Tygerberg Area in Kaapstad en het…
5% Afslag vir alle Suidlanders lede.

Affordable Power Solutions
Moenie dat kragonderbrekings jou dag bederf nie. Skakel ons vandag vir ‘n kwotasie op sonkrag…
3% aflsag vir Suidlanders lede op bewys, sowel as instandhouding/diens pakket.

Lilly Paws
Rou kos vir honde en katte Sowell as diere lekkernye. Ons is in Witbank en…
5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

Café Kreme
Café Kreme is die afgelope 15-jaar die voorkeur verversingsdiensverskaffer in die korporatiewe / kantoor werksomgewing.…
Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte
