MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die internasionale aanlyn rekeningkundige stelsels wat baie meer koste-effektief is. Kontak ons vir ‘n gratis demonstrasie by [email protected]
Ons bied ook opleiding, ondersteuning en het toepassings beskikbaar om transaksie data oor te bring van ander stelsels af (SAGE, Xero, Quickbooks, Wave ens.).
Volledige aanlyn rekeningkundige stelsel teen R100.00 per maand vir SL lede. Aanlyn bank transaksies teen R50.00 per maand. Afslag pryse vir praktyke (Boekhouers / Rekenmeesters).