Ondersteun Volkseie

Rental Buddies Witbank
Rental Buddies bied jou ‘n baie bekostigbare manier om baie ure se rustige slaap te…
Suidlander lede kry 5% afslag op die maandelikse paaiement.

Romulum
Romulum spesialiseer daarin om jou bates te beskerm. Ons ontwerp pasgemaakte sekuriteit sisteme deur van…
Tot 30% afslag aan Suidlander lede

20% af op verblyf vir alle SL lede.

HJM Offroad 4×4 Accessories & Fitment Centre
HJM Offroad 4×4 Accessories | Premium Fitment Centre in Johannesburg & Cape Town At HJM…
5% Discount for all Suidlanders members on proof of membership.

Affordable Power Solutions
Moenie dat kragonderbrekings jou dag bederf nie. Skakel ons vandag vir ‘n kwotasie op sonkrag…
3% aflsag vir Suidlanders lede op bewys, sowel as instandhouding/diens pakket.

Yeshua Herlewing Tutor Sentrum Impaq
Ons is ‘n privaat “Home School” vir Impaq. Ons gee onderrig vir Graad R tot…
Ons gee 15% afslag aan elke SL lid wat by ons inskryf op bewys dat u ‘n Suidlanders lid is.

Rapha’s Healing Herbs
Ons groei organiese kruie en maak kruiesalf, natuurlike vel en gesondheids produkte. Natuurlike velsorg produkte,…
Gratis aflewering/koerier op bestellings van meer as R500 aan Suidlanders Lede.

HDPE Plumbing & Trading
HDPE Plumbing voorsien aan alle Water toevoer en Loodgieter behoeftes. Besoek gerus ons aanlyn winkel…
10% Afslag aan alle Suidlander lede

Gun License SA
Ek spesialiseer in vuurwapen aansoeke sedert 2005 met 100% sukses. Nuwe aansoeke artikel 13 -…
Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
R100 afslag vir nuwe aansoeke – R500.00
R75 afslag vir hernuwings – R275.00

