Ondersteun Volkseie

Dr Aucamp se Kliniek
Verskaffing van komplimentere medisyne: Ons bied alternatiewe, natuurlike, bekostigbare bestanddele (Nutraceuticals) wat medies nagevors is…
15% Afslag aan alle SL lede.

Romulum
Romulum spesialiseer daarin om jou bates te beskerm. Ons ontwerp pasgemaakte sekuriteit sisteme deur van…
Tot 30% afslag aan Suidlander lede

Value Fencing PVC Franchise Group SA
Ons spesialiseer in PVC Heinings, Balustrade, Picket fence, Palisade, Swembad heinings, Soliede PVC Mure, Semi-Private…
Suidlander lede kry 15% afslag op Normale vol pryse, uitsluitend Spesiale aanbiedings en nie bo-op enige afslag reeds gebied.

Bosklong Kleredrag
Maak van mans en dames bosveldklere en ander klerasie
10% Afslag vir alle SL lede op bewys van Lidmaatskap.

MyAcc Web
MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

Sido Investigations
1. Privaat ondersoeke 2. Opspoor van meeluister aparate en versteekte kameras, 3. Huweliksondersoeke, Voertuig botsings…
20% afslag vir alle Suidlanders

20% af op verblyf vir alle SL lede.

Matt 13:31 Specialised Cleaning
Ons spesialiseer in die diep skoonmaak van die volgende: Matrasse Banke Matte Huise Kantore
Suidlander lede kry 15% afslag

Lekkerste Koekies
5 Liter Gemengde Koekies – Lekkerste Koekies. Ons 5-liter gemengde koekies-emmer is propvol heerlike, handgemaakte…
Normale Prys:
R300/5 liter gemeng
R150/2 liter
Vir Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap:
R270/5 liter
R130/2 liter
* Jy kan kies watter koekies in jou emmer/s moet kom

Elgin Valley Roofs (Pty) Ltd
Our Field of Expertise. Installation of New Roofs, Repairs and Maintenance of Existing Roofs. Waterproofing…
10% Discount on all work for Suidlanders Members.
