Voertuig & Kamp

Mike de Lange Service Centre
Diens en herstelwerk aan alle fabrikate van motors, bakkies, trokke en sleepwaens. 24 uur padbystand.…
Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

iCars Middelburg
iCars is in Middelburg Mpumalanga geleë en is in 2013 gestig deur 3 individue met…
Geen administrasie fooi sal gehef word vir Suidlander lede nie.

Mufasa Truck Repairs
Ons doen padbystand asook onderhoud op alle trokke & sleepwaens. Ons is gebaseer in Middelburg,…
10% afslag aan alle Suidlander lede

HJM Offroad 4×4 Accessories & Fitment Centre
By HJM Offroad 4×4 Benodighede bied ons hoëgehalte 4×4-voertuigbykomstighede en kundige insig in veldryaktiwiteite aan.…
5% Afslag vir alle Suidlanders Lede op bewys van lidmaatskap.

Phoenix Petroleum (PTY) LTD.
50PPM Diesel Fuel for Generators and Vehicles. We are a diesel fuel supplier for Generators…
Our price is R21.30 per litre. We do not charge a call-out fee in the Centurion Area.
The above price is for SuidLanders members. Based on COD / EFT at our premises.
The above price is part of our yearly direct marketing initiative as it does not entail delivery.

Auto Tech Stilbaai (Pty)
Ons spesialiseer in alle motorwerktuigkundige werk asook dienste en algemene instandhouding van alle voertuie.
Ons bied n 10% afslag aan vir alle Suidlanders lede,met die toon van u Suidlanders Lidnommer.