Romulum spesialiseer daarin om jou bates te beskerm. Ons ontwerp pasgemaakte sekuriteit sisteme deur van die nuutste tegnologie te gebruik om jou besigheid of huis van potensiele dreigemente te verdedig.
Met ekstensiewe kennis en kundigheid konnekteer ons al jou sekuriteit toestelle met een sisteem – spesefiek ontwerp vir jou behoeftes deur:
⦁ Identifisering van moontlike sekuriteits dreigemente en om die beste sekuriteit maatreëls daarvolgens te bepaal.
⦁ Alle moontlike sekuriteits dreigemente te dek deur om sekuriteit protokol, beleide, planne en sisteme te ontwerp, implementeer en onderhou.
⦁ Deur sekuriteits toetse en risiko assesserings uit te voer sowel as die ontwerping van teenmaatreëls om so veel as moontlike potensiele dreigemente te elimineer.
⦁ Jou sekuriteits sisteme te revolusioneer deur gebruik te maak van die nuutste tegnologie en innovasies.
⦁ Jou te bemagtig om op datum te bly met die nuutste sekuriteit sisteme, toestelle, neigings, tegnologie en innovasies.
Ons streef daarna om diverse sekuriteit sisteme spesefiek te ontwerp en te implementeer om by jou individuele behoeftes aan te pas.
Deur ons IT kennis en vaardighede te gebruik:
⦁ Ontwerp ons sentrale bestuurde netwerke en WiFi punte.
⦁ Beheer jou netwerke vanaf n afstand.
⦁ Verwyder ons WiFi ‘dead spots’.
⦁ Onderhou en voorkom ongemagtigde toegang.
Ons streef om:
⦁ Koste effektief te wees.
⦁ Konneksie verlies te voorkom.
⦁ ‘Downtime’ te voorkom.
Daar word volgens jou individuele spesifikasies; koste effektiewe en veilige netwerke geingenieur wat betroubaar en volhoubaar is vir die toekoms.
Ons programeer span is in staat om die sagteware te ontwerp wat jy benodig:
⦁ Spesefiek aangepas vir jou.
⦁ Van die grond af op gebou.
⦁ Voldoen aan jou spesefieke behoeftes.