Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings verskaf deur nie-indringende golf en magnetiese resonansie. Deur die resultate te verstaan, beveel ons dan ‘n regime van goeie voeding, vitamiene, minerale en kruie aan wat alles beproef en getoets word om die beste resultate vir elke dag se gesondheid te behaal.
BESIGHEID
Nutrition Mission

Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte

Slegs per afspraak:
Maandag tot Vrydag
08h00 tot 17h00
Saterdae
08h00 – 12h00
587 Schurmanns Ave,
Pretoria Gardens
Pretoria
Ander besighede in Gesondheid

J’s Cleaning
Verskaffer van die volgende: Skoonmaak chemikalieë Skoonmaak…
5% afslag aan alle Suidlander Lede. Gebuik kode #2007 met bestelling.

Rapha’s Healing Herbs
Ons groei organiese kruie en maak kruiesalf,…
Gratis aflewering/koerier op bestellings van meer as R500 aan Suidlanders Lede.

GO NATURAL
STAPELVOEDSEL OPLOSSINGS en MEER1. Lewendige non GM…
Suidlander lede kwalifiseer vir 5% afslag op alle aanlyn aankope
Ander besighede in Gauteng

MooKow Media – Graphic Design
Ons spesialiseer in Grafiese Ontwerp, Logos, Websites…
Ons bied 10% afslag vir SL lede

Selco Business Systems
Selco bestaan sedert 1994 en kan u…
5% Afslag aan alle Suidlander lede

Gun License SA
Ek spesialiseer in vuurwapen aansoeke sedert 2005…
Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
R100 afslag vir nuwe aansoeke – R500.00
R75 afslag vir hernuwings – R275.00