BESIGHEID

Dents ‘n All

Picsart 22 10 18 16 35 31 320

Is jy opsoek na professionele en uitstekende diens met bekostigbare pryse?

“Dents ‘n All” is altyd reg om jou Voertuig weer soos nuut te laat lyk!

Met ‘n uitmuntende, goed opgeleide span en ‘n topgehalte werkswinkel –  ingerig met die nuutste toerusting en tegnologie – bied “Dents ‘n All” Paneelkloppers uitstekende diens aan elke kliënt. Die besigheid het deur die jare ‘n reputasie opgebou van topgehalte kwaliteit wat die volgende dienste insluit:

  • Bakwerk herstel
  • Alle vorme van herstelwerk
  • Spuitverf van jou voertuig.  Ons hoof verskaffer is Glasurit – BASF
  • Roesverwydering op die bakwerk van voertuie
  • Ons werk met ‘n verskeidenheid van versekeringsmaatskappye en hanteer versekerings eise names jou, verder bied ons ‘n twee jaar waarborg op alle diens wat ons verskaf

Besoek “Dents ‘n All” vandag en bestuur huis toe in ‘n voertuig waarop jy trots kan wees!

Suidlander lede kry 10% afslag op alle herstelwerk en motor dienste.

Picsart 22 10 17 09 56 01 578Picsart 22 10 18 16 36 20 740Picsart 22 10 18 16 37 47 196
Belinda

Maandag to Donderdag
07h30 – 17h30
Vrydag
07h30 – 16h00

Atlantic Hills Besigheids Park
Atlantic Drive
Kaapstad

www.dentsnall.co.za
Facebook
Instagram
YouTube
LinkedIn
Ander besighede in Voertuig Onderhoud en Toerusting
Auto Tech

Auto Tech Stilbaai (Pty)

Ons spesialiseer in alle motorwerktuigkundige werk asook…

Ons bied n 10% afslag aan vir alle Suidlanders lede,met die toon van u Suidlanders Lidnommer.

Lees Meer
Picsart 23 01 05 10 11 50 984

Mike de Lange Service Centre

Diens en herstelwerk aan alle fabrikate van…

Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

Lees Meer
Picsart 22 11 21 09 55 00 877

Mufasa Truck Repairs

Ons doen padbystand asook onderhoud op alle…

10% afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Ander besighede in Wes-Kaap
Picsart 22 08 10 13 45 06 637

G G Wooding Prod Sol

Ek verkry kwaliteit produkte teen baie bekostigbare…

Ek het tans wyne beskikbaar teen eksklusiewe pryse vir Suidlander lede:
R80 per bottel (6 bottels per kis) Kumala Zenith 2019 Vintage – Shiraz, Cabernet Sauvignon, Pinotage Red Blend
R37 per bottel (12 bottels per kis) Intulo Vintage 2020 (wit wyn) – Sauvignon Blanc / Semillon

Lees Meer
Picsart 22 06 21 17 03 20 1599

Kobicks Freight (Pty) Ltd

Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021…

10% afslag aan alle Suidlander Lede.

Lees Meer
Picsart 22 09 01 12 36 56 948 1

IDST Critical I.T. Services

IDST Critical IT Services: Huis en Besigheid…

Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
15% Afslag vir langtermyn kontrak dienste (Maandeliks tot jaarliks)
10% Afslag vir normale dienste
5% Afslag op hardeware en sagteware verkope

Lees Meer