Ondersteun Volkseie

Aerarius Consultants
Aerarius Consultants SA is ‘n rekenmeester praktyk wat spesialiseer in klein tot medium besighede. Ons…
Suidlander lede kry 10% afslag

The Carpenter
Spesialiseer in Alle hout -verwante projekte Soos; Ontwerp en Bou van Kombuise, Dekke , Veranda,…
Kontak my gerus vir afslag aan alle Suidlander lede.

Mufasa Truck Repairs
Ons doen padbystand asook onderhoud op alle trokke & sleepwaens. Ons is gebaseer in Middelburg,…
10% afslag aan alle Suidlander lede

JPS Communications
JPS Communications is ‘n familie besigheid wat Twee Rigting Radios en Solar Kameras aanbied aan…
5% korting vir Suidlanders op bewyse.

Vanderkloof Vuurwapens en Ammunisie
Ons verkoop Vuurwapens, ammunisie en a’n wye verskeidenheid taktiese toerusting. ‘n Groot verskeidenheid vuurwapens en…
5% afslag aan alle Suidlander lede.

Needles & Threads
NEEDLES AND THREAD is geleë te Worcester-Wes. Stik- en herstelwerk van klere asook maak van…
Normale prys is R500.
Afslagprys vir Suidlanders is R400.
Items kan gekoerier word vir die kliënt se koste.

ZenBooks Co.
Vryskut Boekhou en Rekeningkundige Dienste wat landswyd Besighede kan dien. Besigheids dienste wat verskaf word: …
Op bewys van SL Lidmaatskap sal ek verseker ‘n spesiale aanbod maak vir jou benodighede.

Matt 13:31 Specialised Cleaning
Ons spesialiseer in die diep skoonmaak van die volgende: Matrasse Banke Matte Huise Kantore
Suidlander lede kry 15% afslag

Avice Pest Control & BSFSA
Pest Control, Hygiene & Cleaning Supplies, only in Kwa-Zulu Natal. Cockroaches; Rodents; Ants; Termites; Flying…
SL Members will get 15% discount on an annual contract
* For Businesses/Restaurants (1 x service per month x 1 year)
* For Residential (1 service per quarter x 1 year)
Or for a once off service (any)
– 10% discount
Please let us know you are a SL member to get this discount

Lawns 4U Tuin Diens
Lawns 4U bied ‘n volle spektrum van tuindienste sodat jy minder hoef te bekommer en…
Afslag onderhandelbaar aan alle Suidlander lede
