Ondersteun Volkseie

Affordable Protection Services
By Affordable Protection Services bied ons ‘n omvattende reeks sekuriteitsoplossings aan wat beide fisiese en…
5% Afslag vir alle SL Lede op bewys.

Bosklong Kleredrag
Maak van mans en dames bosveldklere en ander klerasie
10% Afslag vir alle SL lede op bewys van Lidmaatskap.

Active Tarp Care
Voorsiening van Trok Gordyne en Sleepwa Gordyne en Dak Panele, Vragseile, Nette en Komponente in…
5-15% op sekere items
Op bewys van lidmaatskap aan Suidlanders.

EishKOM Solar Solutions (PTY) LTD
Met meer as 80 suksesvol lopende sonkrag stelsels wat deur ons geïnstalleer is, met verskillende…
Suidlander lede kry 10% afslag op arbeid en 2,5% op kompleet installasies

Yeshua Herlewing Tutor Sentrum Impaq
Ons is ‘n privaat “Home School” vir Impaq. Ons gee onderrig vir Graad R tot…
Ons gee 15% afslag aan elke SL lid wat by ons inskryf op bewys dat u ‘n Suidlanders lid is.

Lilly Paws
Rou kos vir honde en katte Sowell as diere lekkernye. Ons is in Witbank en…
5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

Spesiale pryse en afslag sal beding word aan al ons Suidlanders!

Trans Boegoe Kamp
Kampterrein onder ‘n natuurlike rivierwoud met aangeplante gras. Daar is sonkrag. Ablusieblok met lopende water…
Vir Suidlanders Lede:
R150 per nag vir kinders vanaf 13 jaar en alle volwassenes.
R100 per nag vir kinders vanaf 3 jaar tot en met 12 jaar
Kinders onder 3jaar, is GRATIS.

Sido Investigations
1. Privaat ondersoeke 2. Opspoor van meeluister aparate en versteekte kameras, 3. Huweliksondersoeke, Voertuig botsings…
20% afslag vir alle Suidlanders

Nutrition Mission
Ons is ‘n alledaagse gesondheidspraktisyn wat gesondheidsoplossings verskaf deur nie-indringende golf en magnetiese resonansie. Deur…
Suidlander lede kwalifiseer vir tussen 10% en 30% afslag op ons dienste and 10% op ons produkte
