BESIGHEID

Café Kreme

Picsart 22 09 16 08 10 13 427 1
Café Kreme is die afgelope 15-jaar die voorkeur verversingsdiensverskaffer in die korporatiewe / kantoor werksomgewing.
Ons het onsself bewys as ‘n Vlak 2 BEE-diensverskaffer wat waardevolle vennootskappe met ons kliënte regoor Suid-Afrika bou.
Café Kreme bied baie verskillende verversingsdienste op perseel, gebasseer op elke kliënt se unieke behoeftes en individuele vereistes. Ons bied klein tot industriële varsmelk-boon-tot-koppiekoffie-oplossings, sowel as hoë volume poeiermelk-koffiemasjiene.
Café Kreme spog met ‘n span hoogsopgeleide en gesoute barista-instrukteurs wat ons industriële koffiemasjienreeks onkompliseer en “IN BEKER KWALITEIT” verseker.
Ons _Plumed-inn_ of selfvul waterverkoelers vul nie net ons diensreeks aan nie, maar neem al die moeite daaruit om ‘n koue gefiltreerde glas water in die werksomgewing op die mees koste-effektiewe manier te gee.
Met ons verskeidenheid waterverkoelers sal jy nooit sonder vars, skoon water wees nie.
Al die bogenoemde toerusting kom met ‘n volledige diensplan en word deur ons baie bekwame tegniese span onderhou. Ons bied professionele opleiding aan met installasie om sodoende die beste moontlike gehalte met elke beker te verseker.
Soos altyd streef ons daarna om ‘n hoë standaard te stel, en daarom kan u “dieselfde dag” tot 24-uur omkeertyd op ons tegniese uitroepe verwag – en as ons nie die probleem op die perseel kan oplos nie, voorsien ons u van ‘n leningseenheid.

Suidlander lede kry 10% afslag op alle toerusting
en 20% afslag op produkte

Picsart 22 09 16 08 11 18 893
Vaughn van Wyk

Maandag tot Vrydag
08h00 – 16h00

154 Edward Straat
Hennopspark Centurion

cafekreme.co.za
Ander besighede in Kantoor toerusting, Kos & Geregte
Picsart 22 06 06 13 48 02 223

Selco Business Systems

Selco bestaan sedert 1994 en kan u…

5% Afslag aan alle Suidlander lede

Lees Meer
Logo 1

Lilly Paws

Rou kos vir honde en katte Sowell…

Rou honde en Kat kos. Diere lekkernye. Diere Roomys.

5% Afslag vir Suidlanders Lede.
Aflewerings kostes is uitgesluit.
Kos kan opgetel word in Witbank.

Lees Meer
Picsart 22 08 10 13 45 06 637

G G Wooding Prod Sol

Ek verkry kwaliteit produkte teen baie bekostigbare…

Ek het tans wyne beskikbaar teen eksklusiewe pryse vir Suidlander lede:
R80 per bottel (6 bottels per kis) Kumala Zenith 2019 Vintage – Shiraz, Cabernet Sauvignon, Pinotage Red Blend
R37 per bottel (12 bottels per kis) Intulo Vintage 2020 (wit wyn) – Sauvignon Blanc / Semillon

Lees Meer
Ander besighede in Gauteng
image

Gun License SA

Ek spesialiseer in vuurwapen aansoeke sedert 2005…

Suidlander lede kwalifiseer vir die volgende afslag:
R100 afslag vir nuwe aansoeke – R500.00
R75 afslag vir hernuwings – R275.00

Lees Meer
Picsart 23 03 28 09 59 44 910

Hot Rod Mobile

Ons spesialiseer in hoëdruk waterskietwerk en skoonmaak…

Suidlander lede kwalifiseer vir 10% afslag

Lees Meer
Picsart 23 01 13 12 05 29 212

JM Prime Accounting & Business Solutions

Volledige rekeningkundige dienste, betaalstaat, verminderde bedrog, verbeterde…

Suidlander lede kry 10% afslag. Dit geld vir besighede en privaat kliente, dit sluit besigheids pakkette in.

Lees Meer