Verskaffing van komplimentere medisyne:
Ons bied alternatiewe, natuurlike, bekostigbare bestanddele (Nutraceuticals) wat medies nagevors is vir die veilige en effektiewe behandeling van mens en dier. Sedert 2005 word navorsing gedoen, wat ook spreek van die meer as 200 unieke produkte wat beskikbaar is.