Ondersteun Volkseie

Active Tarp Care
Voorsiening van Trok Gordyne en Sleepwa Gordyne en Dak Panele, Vragseile, Nette en Komponente in…
5-15% op sekere items
Op bewys van lidmaatskap aan Suidlanders.

Lawns 4U Tuin Diens
Lawns 4U bied ‘n volle spektrum van tuindienste sodat jy minder hoef te bekommer en…
Afslag onderhandelbaar aan alle Suidlander lede

Vaandel Uitgewers
Bloed, Sweet en Trane deur E.J.G. NorvalHierdie is die merkwaardige verhaal van die Voortrekkers soos…
Ons het tans sowat 20 boeke oor wat ons vir ‘n spesiale prys aanbied vir Suidlander lede. Die gewone verkoop prys is R340 maar hierdie boek kan Suidlander lede kry vir R290 deur ‘n koepon: “suidlander-bst”.

MyAcc Web
MyAcc Web is aanlyn rekeningkunde sagteware en dienste. Ons bied ‘n gebruikersvriendelike alternatief vir die…
Afslag Beskikbaar aan alle Suidlander Ledel

KSA Mechanical Specialists cc Fabrication and Engineering.
KSA SPECIALIZES IN MINING AND EARTH‐ MOVING EQUIPMENT IN ALL AREAS. WE OFFER SITE WORK THAT INCLUDES ON SITE LINE‐BORING ON EXCAVATORS, EXCAVATOR BUCKETS AND BREAKER BOOMS AND OFFER GENERAL FABRICATION SUCH AS SMALL STRUCTURES, ENGINEERING, INCLUDING SHAFTS, BUSHES AND HYDRAULIC CYLINDER REPAIR. OUR COMPANY ALSO OFFERS THE DESIGNING OF NEW PRODUCTS, PINS AND DRAWINGS TO CUSTOMERS SPECIFICATIONS. KSA ALSO OFFER PLASTIC AND STAINLESS-STEEL ENGINEERING, CRUSHER REPAIR, LIGHT INDUSTRIAL AND INDUSTRIAL GEARBOX MAINTENANCE AND REPAIRS.
Afslag wat ons kan aanbied aan Suidlander lede is 8% op die arbeid (nie op die materiaal nie).
Wys gerus jou lidmaatskap kaart.

Rapha’s Healing Herbs
Ons groei organiese kruie en maak kruiesalf, natuurlike vel en gesondheids produkte. Natuurlike velsorg produkte,…
Gratis aflewering/koerier op bestellings van meer as R500 aan Suidlanders Lede.

Phoenix Petroleum (PTY) LTD.
50PPM Diesel Fuel for Generators and Vehicles. We are a diesel fuel supplier for Generators…
Our price is R21.30 per litre. We do not charge a call-out fee in the Centurion Area.
The above price is for SuidLanders members. Based on COD / EFT at our premises.
The above price is part of our yearly direct marketing initiative as it does not entail delivery.

Affordable Protection Services
By Affordable Protection Services bied ons ‘n omvattende reeks sekuriteitsoplossings aan wat beide fisiese en…
5% Afslag vir alle SL Lede op bewys.

Cloud Bay
Hoë kwaliteit “website & email hosting” dienste vanaf die beste.
SL Lede kry eerste twee maande verniet.

CompuFreak IT Solutions
Ons spesialiseer in: Rekenaars, Herstel en verkope, opgraderings, skerm reperasies, en Apple Mac diens sentrum…
Suidlander lede kry 15% afslag op ons pryse
