“Food Sock” is ‘n revolusionêre nuwe voedselproduk wat bekostigbaar, voedsaam en baie maklik is om voor te berei. Food Socks is dalk net waarna jy soek. Dit is die ideale kos om te berg vir noodtoestande en kan tot 6 maande geberg word. Food Socks is in twee groottes beskikbaar en baie verskillende smaak soorte. (Hoender Breyani, Tamatie Bredie, Pasta Bolagnaise, Hoendersop, Hoenderpasta, Skaapvleisbredie, Macaroni & Kaas, Traditionele Melkkos)
- Vol porsie vir 4-6 mense @ R45 elk.
- Halwe porsie vir 2-3 mense @ R35 elk.
Pryse sluit aflewering uit.
Dis goedkoop, gerieflik, vinnig om te berei en baie smaaklik.