https://web.facebook.com/profile.php?id=100025590849924
Ons spesialiseer in organiese seep, skoonheidsprodukte en tradisionele kruie salwe.
Van ons produkte sluit in lyfseep, lyfroom, badsout, badmelk, boerseep en tradisionele organiese salwe.
Die gewildste in die reeks is die Prepper seep.Dis gebasseer op ‘n Amerikaanse resep spesifiek vir hulle troepe. Dit word gebruik as haarwas seep, lyf seep asook om klere mee te was.