https://universalpaints.co.za/
Universal Paints – Brakpan is ‘n spesialis verfware behoeftes bestemming. Ons kliëntebasis sluit in argitekte, ontwikkelaars, binne-versierders, siviele, bou en verf kontrakteurs, sowel as die privaat huis eienaar. Die winkel word op ‘n permanente basis deur die eienaars bestuur. Met ‘n lang en suksesvolle geskiedenis in die koöperatiewe wêreld, hoofsaaklik in die bou materiaal bedryf, waar hulle met ‘n breë spektrum mense te doen gehad het, glo die direkteure en hul span, hulle is daartoe in staat om elke kliënt ‘n op maat gemaakte koopervaring te kan aanbied.
Ons dienste sluit in:
Op terrein konsultasie
Verf kleur vegelykende ooreenstemming
Binneversiering konsultasie
Landwye aflewering
Aanlyn inkopies